Local newsNews

Brandpunt se wenners vir September

Die September wenners was Reppies Repsold en Albertino Goncalves.

BRANDPUNT Kameraklub stel hul wenners vir September se kompetisie bekend.

Die senior vir die maand was Reppies Repsold met sy inskrywing: “Man met pyp”. Die foto is tydens die Suid-Gauteng Interklub Kongres geneem. Die model vir die foto was Peter Thomas.

Die junior wenner was Albertino Goncalves met sy “Canola-velde”. Die foto van die canola-velde vol in blom is tydens ’n vakansie in die Wes-Kaap geneem. Geluk aan die wenners.

CANOLA-VELDE: Die junior wenfoto is deur Albertino Goncalves en in die Wes-Kaap geneem.

Brandpunt is ’n Afrikaanse klub vir fotografie-entoesiste in Alberton. Hulle vergader een maal per maand en reël uitstappies tussen in vir fotogeleenthede.

Vir meer inlingting oor die klub skakel Reppies Repsold op 082 716 0688 of Peter Thoman op 078 191 1736.

LES OOK:

115-jaar oue sinkhuis in Alberton-Noord

Upgrade for Alberton Boulevard underway

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button