Local newsNews

Jong musikante skitter by Alberton Kunswedstryd

Leerders afgerig deur Christa Feistel wen 29 items

JONG sangers en musikante van Alberton, afgerig deur Christa Feistel, het hulself by die Alberton Kunswedstryd vanaf 18 Julie tot 18 September oortref.

In die instrument afdeling het die studio 42 inskrywings gehad waarvan 24 diplomas verwerf het. Uit die dilomawenners is 20 as itemwenners aangewys.

In die vokale afdeling was daar 22 inskrywings waarvan 19 diplomas verwerf het en nege van hulle het hul items gewen.

Vier van die leerders is ook gedurende die gala-aand op 18 September as afdelingswenners in die instrument afdeling aangewys.

Voor: Susan van Rensburg, Marie van der Merwe en Gloria van Eeden. Agter: Abel Knobel en Jakes van Eeden.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button