Gratis Afrikaanse Bybels
Sestien Afrikaanse Bybels is beskikbaar vir diegene wat een wil hê.
SESTIEN Afrikaanse Bybels is beskikbaar vir diegene wat een wil hê.
Die Bybels is in baie goeie toestand en kan ook ’n baie spesiale Kersgeskenk maak.
Indien jy belangstel in ’n gratis Afrikaanse Bybel, kontak gerus vir Patricia van Aardt op 082 770 8049 of vir Percy van Aardt op 071 382 9082 om reëlings te tref om ’n Bybel te ontvang.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup



