Local newsNews

Shin-gi-tai se eerste gradering ’n sukses

Sensei Llewelyn Oosthuizen het sy trots uitgespreek oor die sukses van die karateka.

SHIN-GI-TAI Karate Akademie se nuwe klub by die NG Kerksaal in Verwoerdpark het hul eerste gradering gehou.

Victor van Wyk, Ben Barens, Handri Krause, Abigail Krause en Christi Smit het hulle geel gordels tydens die gradering verwerf.

Corlia Müller was suksesvol in haar oranje gordel gradering en Melany Friedland het na die gradering ’n groen gordel verwerf.

Sensei Lewellyn Oosthuizen het sy trots veral op Ben Barens uigespreek wat 59 jaar oud is en suksesvol gegradeer het.

Enigiemand wat belangstel om aan te sluit by die klub kan sensei Lewellyn Oosthuizen bel op 082 464 4912.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button