GALLERY: Hierdie is nie sommer enige wedren nie
Die klasse het meegeding om twee bane op die skoolveld.
LAERSKOOL President Steyn het hulle kaskardag op 5 Maart gehou. Tydens die dag het die klasse die geleentheid gehad om mee te ding om die baan, met vinnige voete agter die karretjie wat die dag vir jou klas sou wen. Die gees het hoog geloop met die kinders en ouers teenwoordig, opgewonde om hulle maats aan te spoor.
GALLERY:
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup






