Skenk aan Ons Winkel
Skakel vir Frans Burger by 072 690 2030 om uit te vind hoe jy ’n skenking kan maak.

Het jy klere, linne, kombuisware, meubels, elektriese toebehore of enige iets anders wat in jou pad is?
Skenk dit aan Ons Winkel (Alberton), ’n Solidariteit Helpende Hand inisiatief. Ons Winkel neem hierdie goedere en omskep dit in kontant wat in studiefondse geplaas word. Die studiefondse word gebruik om behoeftige kinders die geleentheid te bied om te gaan studeer. Die geld kan ook gebruik word vir ander nood projekte tot die voordeel van die gemeenskap.
Skakel vir Frans Burger by 072 690 2030 om uit te vind hoe jy ’n skenking kan maak.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup



