GalleriesLocal newsNewsNews galleries

GALLERY: Skool vier hoof se verjaarsdag

Dit was ’n dag vol verjaarsdagvieringe vir dié skool se geliefde hoof.

PIETER le Roux, hoof van Laerskool President Steyn, het op 12 April sy 61ste verjaarsdag gevier.

Steyntjies personeel en leerders het seker gemaak dat hy ekstra spesiaal voel.

Hy is eers in ’n mooi oranje sportsvoertuig deur die strate van Alberton rondgery voordat hy op die skool se rugbyveld 61 ballonne by leerders ontvang het. Daarna het hy ’n droom van hom op ’n papier neergeskryf en dit saam met die ballonne in die lug laat gaan. Dit was ’n dag vol verjaarsdagvieringe vir dié skool se geliefde hoof.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button