Local newsNews
Geniet ’n vrouekamp saam vriendinne
Vir meer inligting skakel Trix by 079 496 5141 of skakel die kerkkantoor by 011 869 0001.
DIE NG Kerk Alberton-Wes nooi vroue uit na hulle Vrouekamp 2019.
Dit gaan vanaf 26 tot 28 April by Sionbergh in Heidelberg plaasvind. Koste beloop R650 en dit sluit alles in, so nooi jou vriendinne en bespreek jou kaartjie voor of op 24 April. Die tema is kom vind die diamant tussen die woestynrosies. Vir meer inligting skakel Trix by 079 496 5141 of skakel die kerkkantoor by 011 869 0001.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



