MATRIKULANTE van Hoërskool Marais Viljoen spog met ‘n totaal van 266 onderskeidings en ‘n 98.4 persent slaagsyfer.
Twee leerders behaal agt onderskeidings: Adriaan Heyns en Jane Joubert.
Vier leerders behaal sewe onderskeidings: Marthie Labuschagne, Ruan Mentz, Sanmari Roos en Nico van Biljon.
Wiehahn Kriger behaal ses onderskeidings en 79 persent vir Fisiese Wetenskappe.
Vyf leerders behaal vyf onderskeidings: Chanelle Carstens, Anrich de Jager, Stefan Kühn, Dieter Rosslee en Kerry Steyn.
Agt leerders behaal vier onderskeidings, sommige leerders behaal drie onderskeidings, 24 leerders behaal twee onderskeidings en 89 leerders spog met een onderskeiding elk.
W Krige 6 onderskeidings.
S Roos 7 onderskeidings.
S J Kuhn 5 onderskeidings.
R Mentz 7 onderskeidings.
R Groenewald 4 onderskeidings.
N J Van Biljon 7 onderskeidings.
N Allen 4 distinctions.
M Labuschagne 7 onderskeidings.
L P Kgaladi 4 distinctions.
K Teixeira 4 distinctions.
K Steyn 5 onderskeidings.
K Maier 4 distinctions.
J Joubert 8 onderskeidings.
F J Buys 4 onderskeidings.
E J Engelbrecht 4 onderskeidings.
D L Rosslee 5 onderskeidings.
C Carstens 5 onderskeidings.
B Perumal 4 distinctions.
A G Heyns 8 onderskeidings.
A De Jager 5 onderskeidings.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!