Local newsNews

Brandpuntfotoklub stel Junie wenners bekend

Die Brandpuntfotoklub wenners vir Junie was Johan van Rensburg en Peter Thomas.

BRANDPUNTFOTOKLUB het hul wenners vir Junie bekend gestel.

Tussen die seniors was Peter Thomas aangewys as wenner met sy foto getitel “Wanhoop.” Die juniorwenner vir die maand was Johan van Rensburg, met sy natuurlewe foto, “Twee Grotes”.

Brandpunt is ’n klub vir fotografie-entoesiaste in Alberton. Saam is hulle ’n jolige groep mense met ’n passie vir fotografie. Of jy dit doen as ’n stokperdjie en of jy al ’n gesoute fotograaf is, bied hulle iets vir almal.

Om meer oor die klub uit te vind of aan te sluit, skakel gerus die voorsitter, Reppies Repsold, op 082 716 0688.

FIND US ON:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button