Local newsNews

Brandpuntfotoklub kondig Julie wenners aan

Die wenners was Salomie Lyons en Terry Grobler. Die temawenner was Johan Potgieter.

BRANDPUNTFOTOKLUB het hulle wenners vir Julie bekendgestel.

Die wenner in die senior kategorie was Salomie Lyons met haar foto Kokerbome.

Die junior wenner vir die maand was Terry Grobler met sy foto getitel Soutpan Pompstasie.

Die maand het die klub antropomorfisme ondersoek. Antropomorfisme in die sin van foto’s verwys na iets wat lyk soos ’n mens of gesig.

Veertien foto’s was met mekaar vergelyk en die foto wat die meeste soos ’n mens gelyk het, is as wenner gekies.

Johan Potgieter se foto is aangewys as die wenfoto.

Terry Grobler se Soutpan Pompstasie.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Brandpuntfotoklub is ’n klub vir fotografie-entoesiaste in Alberton. Saam is hulle ’n jolige groep mense met ’n passie vir fotografie.

Of jy dit doen as ’n stokperdjie en of jy al ’n gesoute fotograaf is, bied hulle iets vir almal.

Johan potgieter was die wenner met die antropomorfisme tema.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Om meer oor die klub uit te vind of om aan te sluit, skakel gerus die voorsitter, Reppies Repsold, op 082 716 0688.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button