Orion onnies Gauteng skeidsregters
LAERSKOOL Orion wens graag vir Carla van Niekerk en Monique Grove hartlik geluk met hulle deelname aan die “Netbal All ages” Netbal Toernooi wat in Junie by Hoërskool EG Jansen plaasgevind het. Hulle het beide gedien as Gauteng skeidsregters, waar hulle ook gegradeer is vir die South African Schools Netball gradering. For free daily local …
LAERSKOOL Orion wens graag vir Carla van Niekerk en Monique Grove hartlik geluk met hulle deelname aan die “Netbal All ages” Netbal Toernooi wat in Junie by Hoërskool EG Jansen plaasgevind het.
Hulle het beide gedien as Gauteng skeidsregters, waar hulle ook gegradeer is vir die South African Schools Netball gradering.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup



