Rus in vrede Fanie Roos
Jare lange eienaar en afrigter van die Alberton Karateklub is in die ouderdom van 80 jaar oorlede.
Fanie Roos, ‘n bekende inwonder van Alberton en jare lange eienaar en afrigter van die Alberton Karateklub, is op 31 Julie, in die ouderdom van 80 jaar, oorlede .
Hiermee bedank ons die Netcare 911 ambulansdiens, Netcare Unie en Clinton hospitale, sowel as die mediese personeel, vir hulle bystand.
Ons dank gaan ook aan familie en vriende vir oproepe, boodskappe en bystand.
Eggenoot Julie, kinders, kleinkinders en familie
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup



