Local newsNews
SAPS se dankie vir goeie Samaritaan
“Brackendowns SAPS sê baie dankie vir mevrou Tepper vir wat sy gedoen het,” sê Sers Nicole Niemand.
Brackendowns SAPS wil graag baie dankie sê vir Ute Tepper vir die verskil wat sy gemaak het in die lewe van die minder-bevoorregtes.
Ute het uit haar eie klere en noodsaaklikhede bymekaar gemaak om vir die mense in nood in Thinasonke te gee.
Brackendowns SAPS sê baie dankie vir mevrou Tepper vir wat sy gedoen het.
Sers Nicole Niemand, woordvoerder vir Brackendowns SAPS
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



