Local newsNews

Brandpunt Fotoklub September wenners

Die wenners vir die maand was Reppies Repsold en Johan van Rensburg.

BRANDPUNT Fotoklub stel hul wenners vir September bekend.

Die senior wenner vir die maand was Reppies Repsold met sy foto Witperd.

Onder die juniors was die wenner Johan van Rensburg met sy foto Geel Vink.

Brandpunt Fotoklub is ’n klub vir fotografie-entoesiaste in Alberton. Saam is hulle ’n jolige groep mense met ’n passie vir fotografie.

Witperd deur Reppies Repsold, die senior wenner.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Of jy dit doen as ’n stokperdjie en of jy al ’n gesoute fotograaf is, hulle bied iets vir almal.

Om meer oor die klub uit te vind of aan te sluit skakel voorsitter Reppies Repsold by 082 716 0688.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button