Local newsNews

Vrou maak ’n verskil

Sersant Nicole Niemand, woordvoerder vir Brackendowns SAPS

Brackendowns SAPS wil graag baie dankie sê vir Ute Tepper vir die verskil wat sy gemaak het in die lewe van minder bevoorregtes.

Ute het uit haar eie klere en noodsaaklikhede bymekaar gemaak om vir die mense in nood in Thinasonke te gee.

Brackendowns SAPS sê baie dankie vir mevrou Tepper vir wat sy gedoen het.

Sersant Nicole Niemand, woordvoerder vir Brackendowns SAPS

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button