Local newsNews
Volle Evangelie Dankofferfees
Die Volle Evangelie Kerk in Randhart se Dankofferfees sal op 30 November plaasvind. Dié fees vind op die hoek van Jacquelenelaan en Langenhovenstraat in Randhart plaas. Stalletjies is beskikbaar op die dag teen R100 per stalleltjie. Om jou stalletjie te bespreek, kontak gerus vir Lionné Botha of WhatsApp haar by 078 372 7003.

Die Volle Evangelie Kerk in Randhart se Dankofferfees sal op 30 November plaasvind.
Dié fees vind op die hoek van Jacquelenelaan en Langenhovenstraat in Randhart plaas.
Stalletjies is beskikbaar op die dag teen R100 per stalleltjie.
Om jou stalletjie te bespreek, kontak gerus vir Lionné Botha of WhatsApp haar by 078 372 7003.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



