Local newsNews
Emmanuel geniet laaste byeenkoms van die jaar
Die laaste Emmanuel byeenkoms het plaasgevind op 14 Novemebr en die eerste een van volgende jaar sal plaasvind op 16 Januarie.
Die Emmanuel Groep het hulle laaste byeenkoms vir die jaar gehad op 14 November.
By die byeenkoms het Rian Ungerer weer die mense vermaak met sy silwer stem en vrolike persoonlikheid.
Rian het die Emmanuel mense vermaak met liedjies wat hulle op ’n reis deur hulle jong dae tot vandag gevat het.
Na die vertoning het hulle oudergewoonte saam ietsie te eet geniet en lekker saam gekuier.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



