Local newsNews

‘n Aand by die ballet

Om meer oor die klub uit te vind of aan te sluit, skakel gerus die voorsitter Reppies Repsold op 082 716 0688.

Brandpuntfotoklub is ’n klub vir fotografie-entoesiaste in Alberton. Saam is hulle ’n jolige groep mense met ’n passie vir fotografie. Of jy dit doen as ’n stokperdjie, en of jy al ’n gesoute fotograaf is, hulle bied iets vir almal.

Hulle kom die tweede Maandag van elke maand om 7nm by die Alberton LewenSentrum bymekaar.

Besoekers is meer as welkom om te kom inloer.

Om meer oor die klub uit te vind of aan te sluit, skakel gerus die voorsitter Reppies Repsold op 082 716 0688.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button