Local newsNews

Prof Stephan Joubert besoek NG-Kerk Alberton-Oos

Kaartjies is teen R150 per person beskikbaar by die kerkkantoor (011 869 0610) of by Elize Bronkhorst (082 873 6650)

Die bekende teoloog, professor Stephan Joubert, besoek die NG Kerk Alberton-Oos Gemeente op 8 Februarie. Kom geniet ’n gesellige ontbyt saam met dié spreker waar die tema ‘Vier fees, ten spyte van vandag’ bespreek sal word.

Die ontbyt word in die kerksaal op die hoek van Berghweg en Jan Coetzeestraat in Florentia aangebied.

Kaartjies teen R150 per persoon is by die kerkkantoor beskikbaar.

Vooraf bespreking is belangrik aangesien daar net plek vir 200 gaste is.

Kontak die kerkkantoor by 011 869 0610 of Elize Bronkhorst by 082 873 6650 vir besprekings en meer inligting.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button