Local newsNews
Voortrekkers skop jaar af met waatlemoenfees
’n Dag vol pret en plesier wag vir diegene wat dié waatlemoenfees bywoon.

Laerskool Randhart Voortrekkers se verrigtinge vir 2020 skop af met ’n heerlike waatlemoenfees op 18 Januarie.
Hierdie beloof om ’n groot fees te wees, en almal is welkom.
Verrigtinge begin om 11vm en feesgangers word versoek om ou klere of swemklere aan te trek.
Vir verdere navrae oor die fees of Voortrekkers, kontak gerus vir Louwrens (082 574 5205) or Rykie (076 349 3459).
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



