Local newsNews
VLU Dinwiddie prysuitdeling
Trofees is ontvang vir die jaar se werk in VLU Dinwiddie se maandelikse vergadering.
Dames van die Vroue Landbou Unie het trofees ontvang vir die jaar se werk in hul maandelikse vergadering.
Rina Mowbray het vir Mnr Kingstone Siziba van die Alberton DBV bedank vir sy geselsie oor hul werk.
Die dames het ook kos geskenk vir die DBV. Die jaar se werksaamhede konsentreer op die gemeenskap en die diere van die gemeenskap is deel daarvan.
Die dames glo deur opvoeding kan die lot van diere verbeter word.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



