Local newsNews
Beertjieland sorg vir bejaardes
Ouma's en oupa's was bederf op April 16 toe kinders vir hulle sing en Paas eiers gee.
Alle kos wat oorhandig is, is deur die kinders en ouers van die dagsorg ingesamel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



