Local newsNews
Gholfdag vir welsyn
Kom geniet 'n gholfdag saam met Alberton LewenSentrum vir 'n goeie doel.

ALBERTON – Alberton LewenSentrum se jaarlikse gholfdag ten bate van Welsyn-fondsinsameling, word vanjaar op Donderdag, 8 Mei 204 by Reading Buiteklub aangebied. Hulp en ondersteuning met die volgende word benodig: Borge, pryse, donasies, geskenkbewyse en vrywilligers wat kan help op 8 Mei. Vir meer besonderhede kontak Kobus Grobler 011 867 7244 of kobus@als.org.za
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



