Local newsNews

Dewald Wasserfall tree op by Marais Viljoen

'n Aand van musiek met Dewald Wasserfall by Marais Viljoen

DEWALD Wasserfall het op 25 April om 19:00 opgetree by Marais Viljoen Hoërskool met boeiende liedjies in die konsert Vergeet wat JY weet van liefde.

Dewald het sy musiek en inspirerende woorde met die gehoor gedeel.

Sy Afrikaanse liedjies, vokale vaardigheid en talent en die klanke van kitaarspeler Ruan Theron het die verhoog laat lewe.

Vir ‘n volledige program van Dewald se optredes, besoek die webwerf https://www.dewaldw.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button