ALBERTON: Die VLU Sonskyntak se maandelikse vergadering het onlangs plaasgevind by die NG kerk Verwoerdpark. Tydens die Overvall provinsie kongres is hul handewerk beoordeel, en hul het goed gevaar. Alice Goosen het ‘n eerste plek behaal vir haar borduurwerk, Cathy Pieterse het ‘n derde plek behaal in die naaldwerkafdeling vir haar bloes. Zenobia de Ronde was afwesig maar Dini Jansen wys haar breiwerk in die foto.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



