Local newsNews

Ligstad se Kindertuin-pryswenners

Na 'n suksesvolle Klipkoppiefees stel Ligstad hul wenners bekend ...

ALBERTON – Ligstad het ‘n heerlike fees gehad saam met die kinders wat Klipkoppiefees 2014 saam met hulle ouers bygewoon het. Ligstad kondig graag die pryswenners aan van die vier kompetisies wat hulle gedurende die fees gehou het.

Dogter met die meeste paspoortstempels (die meeste besoeke aan die Ligstadtent): Kara Lubbe.

Seun met die meeste paspoortstempels (die meeste besoeke aan die Ligstadtent): Damion Jooste.

Wenner van Dawid, ons pragtige porseleinpop: Marie Hammond.

Wenner van die pragtige gebreide kombers (wat uit 48 bolle wol gebrei is): Ansa Kearns.

Baie geluk aan al ons pryswenners en baie dankie aan elke individu wat Ligstad ondersteun het tydens die fees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button