Community AnnouncementsLocal newsNews
Hoop in aksie
Solidariteit Helpende Hand se Alberton-tak gaan in Julie op 'n gesellige wyse met musiek en vermaak uitreik na die minderbevoorregte Afrikaanssprekende gemeenskap van Alberton.
ALBERTON – “Die idee is dat minderbevoorregte Afrikaanssprekende mense ‘n gratis, gesellige en ontspanne kuierdag sal geniet sonder enige bekommernisse,” sê Judi Muller, voorsitter van die Helpende Hand Alberton-tak.
Helpende Hand nooi besighede en individue om betrokke te raak deur skenkings of bydraes te maak. Kontak Judi by 083 454 7326 of Shh.alberton@gmail.com vir meer inligting.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



