Local newsNewsSchool sportSport
Laerskool Orion verteenwoordig Gauteng
Netbal spelers en 'n afrigter het Gauteng verteenwoordig tydens die nationale netbal uitspele.
ALBERTON – Rika Bezuidenthoud, Anika van der Walt (afrigter) en Chandré Marais het Gauteng verteenwoordig tydens die Suid-Afrikaanse Nasionale Uitspele, wat plaasgevind het gedurende die Julie skoolvakansie in Margate.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



