LifestyleLocal newsNews

Ilse Salzwedel gesels met Alberton Damesklub

Ilse Salzwedel, ‘n vryskut joernalis en skrywer van Alberton, het as spreker opgetree by die Alberton Damesklub vergadering van 14 Augustus.

ALBERTON – Ilse Salzwedel, ‘n vryskut joernalis en skrywer van Alberton, het as spreker opgetree by die Alberton Damesklub vergadering van 14 Augustus.

Ilse is die skrywer van Seerowers, kameelkoppe en chillies vir tee, Bloedsusters, Onvertelde Stories van Afrikaans, en Selna Visser: My hel in Dubai en Van Sprokie tot Tragedie in die Kollig.

Sy het stories uit haar boeke gedeel, gepraat oor haar skryfproses en oor die verantwoordelikhede van joernaliste.

Isle is ook die aanbieder van die geselsprogram Skrywers en Boeke op RSG.

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button