Local newsNews
Die Vlytige Vingers sê dankie
Die Vlytige Vingers goep van die Gereformeerde Kerk in Alberton wil graag baie dankie sê aan almal wat hul liefdadigheidsprojek van die jaar so 'n groot sukses gemaak het.
ALBERTON – Vanjaar het hul items soos toiletware, klere, speelgoed en legkaarte bymekaar gemaak vir die Reddersburg Kinderhuis.
Hul het ook handskoene, bedsokkies en serpe vir al die kinders gebrei, waarvan die wol geskenk was.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



