Local newsNews

Tee met Ina Bonnette by die Alberton Aftreeoord

Ina Bonnette het geseëvier en staan nou weer sterk

INA Bonnette, die slagoffer van die Modimolle Monster, vertel haar storie van hoe sy weer opgestaan het na ‘n donker episode in haar lewe.

Die Modimolle Monster is die media se naam vir Johan Kotze wat skuldig bevind is en tot 15 jaar tronkstraf gevonnis is vir die moord op Conrad Bonnette (Ina se seun) en ernstige aanranding van Ina Bonnette. Hy is saam met ander oortreders gevonnis.

Sy het haar storie op 30 Augustus by die Alberton-Aftreeoord in Kritzingerweg gedee en vertel dat sy deur Jesus Christus in staat was om weer op te staan en uit te styg bo die vele uitdagings wat sy tyudens die saak ervaar het.

Sy het die gehoor geïnspireer. Daar was ‘n paar verversings en ‘n koppie tee of koffie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button