Local newsNews

Seminaar oor Daniel en Openbaring

Weet wat die woord van God is

Alberton North – Die Openbaringseminaar by die Kainos Kerkgebou, Vyfdelaan 55, in Alberton-Noord het op 8 September ‘n aanvang geneem. In die seminaar behandel hulle twee Bybelboeke, Daniel en Openbaring.

Albei die boeke wat eeue gelede geskryf is, het relevansie op die einde van die tye. Mornay du Plessis is ‘n ywerige Bybelstudent en beywer hom om die boeke in diepte te bestudeer. Dit bied ‘n Bybelse verduideliking oor probleme wat mense vandag in die gesig staar.

Neem asseblief kennis dat die lesings op DVD beskikbaar is vir diegene wat nie die eerste lesing kon bywoon nie. U is dus welkom om enige tyd by die seminaar in te skakel.

Belangstellendes kan met Charmaine op 072 790 6828 of Armand op 083 576 7111 in verbinding tree.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button