Community AnnouncementsLocal newsNews
Afrikaanse Toastmaster vergader
Bewe jou hande en droog jou mond op sodra jy gevra word om iets by ‘n vergadering te sê?
ALBERTON – Dan is Toastmasters die plek om by te kom kuier. Hier leer jy om op te staan en jou sê te sê. Die Afrikaanse Toastmasters vergader weer op 13 November en dan weer op 27 November by die Alberhart Tennisklub, Roslynstraat, Randhart.
Vir meer inligting kontak Adri 072 686 3549.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



