Community AnnouncementsLocal newsNews
Kersliedere by kerslig
Kersliedere by kerslig, Donderdag 4 Desember by Lemon tree winkelsentrum.

ALBERTON – Kom geniet ‘n aand van Kersliedere by kerslig op Donderdag 4 Desember om 19:00 vir 19:30 by Lemon Tree Winkelsentrum.
Kinders, kom as herders, engele, Josef, Maria.
Vrywillige donasies gaan aan Stepping Stone Hospice.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



