Community AnnouncementsLocal newsNews
Kersliedere by kerslig
Kom geniet 'n aand van Kersliedere by kerslig op Donderdag 4 Desember

ALBERTON – Kom geniet ‘n aand van Kersliedere by kerslig op Donderdag 4 Desember om 19:00 vir 19:30 by Lemon Tree Winkelsentrum.
Kinders, kom as herders, engele, Josef, Maria.
Vrywillige donasies gaan aan Stepping Stone Hospice & Care Services wat op AMCARE se gronde geleë is.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



