Local newsNews
VLU Sonskyntak 2014 afsluiting
'n Suksesvolle jaar is afgesluit met 'n heerlike oggend waar die VLU dames hul kreatiwiteit kon ten toon stel.
Alberton- Elke dame moes ‘n hoed optower uit papier en die skeppings het ‘n silwer pluiskuil en ‘n wyerand skemerkelkhoed ingesluit.
Die feestelike oggend is afgeluit met ‘n heerlike ontbyt.
Die Sonskyntak verwelkom nuwe lede en nooi dames uit na die komende vergadering op 19 Januarie.
Skakel gerus 082 552 4683 vir meer besonderhede.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



