Local newsNews
VLU verwelkom nuwe lid
Die VLU Sonskyntak verwelkom graag Marie Niemand, hul eerste nuwe lid vir 2015.
ALBERTON – Die dames kom elke tweede Maandag van die maand bymekaar. Hul volgende vergadering se datum is aangeskuif na 23 Februarie, en hulle sal dan konferensie items besigtig.
Vir enige navrae kan hul skakel-beampte Rosa op 073 387 2440 gebel word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



