Community AnnouncementsLocal newsNews

Wil jy ophou rook?

Die Haal Vry Asem Rookstaakplan word aangebied in die Kainos Kerksaal, Vyfdelaan, Alberton-Noord.

Motorwagte word voorsien. Die plan is gratis en word aangebied oor sewe aande wat op Donderdag, 19 Februarie om 19:00 begin.

Die eerste aand is net vir inligting en daarna word dit elke aand aangebied van 23 tot 27 November met graduasie.

Vir bespreking en inligting, bel Kobus by 083 280 5041, Armand by 083 576 7111 of Charmaine by 072 790 6828.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button