Community AnnouncementsLocal newsNews

Argeologie seminaar

Hoe bevestig argeologie die betroubaarheid van die Bybel?

Woon dié gratis seminaar by en vind antwoorde op hierdie lewensveranderende vraag.

Onderwerpe vir die seminaar is Libanon, die juweel van die Midde-Ooste, Jona en ‘n Assiriese koning kom tot bekering, ‘n besoek aan Egipte en Iran, ongelooflike ontdekkings is onlangs oor Jona en Salmaneset III gemaak, Johannes die Doper en God se hantering van depressie.

Die spreker is Francois du Plessis, befaamde spreker, teoloog en argeoloog se jarelange navorsing handel oor die Midde-Ooste. Francois verskyn ook dikwels op plaaslike en internasionale televisieprogramme om sy kennis met ander te deel.

Die seminaar duur van 9 tot 14 Maart en begin om 19:00 by Vyfde Laan 55, Alberton-Noord.

Kindertoesig en veilige parkering is beskikbaar. Vir meer inligting bel Armand by 083 576 7111 of Charmaine by 072 790 6828

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button