Local newsNews
Word ‘n spreker van formaat met Toastmasters
Toe Lee-Ann Sinden by haar eerste Toastmasters vergadering instap, het niemand geweet in watter bekkige individu hierdie skaam vrou sou verander nie.
ALBERTON – Aan die begin het sy ‘n boek saamgebring sodat sy iets gehad het om gedurende breektyd te lees, en nou gesels sy maklik met mense rondom haar.
Lee-Ann skryf die verandering toe aan wat Toastmasters vir haar beteken het. Vandag is sy ‘n gevorderde spreker en ‘n afrigter (tutor). Die Afrikaanse Toastmastersklub het haar gehelp om haar Afrikaans te verbeter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



