Local newsNews
Algemene Jaarvergadering
Neem hiermee kennis dat die Algemene Jaarvergadering van die Alberton Raad vir Bejaardes sal plaasvind op Woensdag, Junie 10 om 17:30 in die Gemeenskapsaal by die Alberton Aftree-Oord, Kritzingerweg 45, Florentia.
Neem hiermee kennis dat die Algemene Jaarvergadering van die Alberton Raad vir Bejaardes sal plaasvind op Woensdag, 10 Junie om 17:30 in die Gemeenskapsaal by die Alberton Aftree-Oord, Kritzingerweg 45, Florentia.
Die begroting van die Raad is beskikbaar ter insae by die Alberton Aftree-Oord se kantoor.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



