Local newsNews
Gelukkige verjaardag, Ma
Ons Ma, ouma en oumagrootjie Anna Bezuidenhout vier haar 80ste verjaardag op 24 April.

ALBERTON – Ons Ma, ouma en oumagrootjie Anna Bezuidenhout vier haar 80ste verjaardag op 24 April. Ons wil net graag vir haar ‘n fantastiese verjaardag toewens en ‘n gesonde jaar vorentoe. Dankie vir alles wat Ma vir ons doen, en ons sê ook baie dankie vir ons Hemelse Vader dat Hy haar vir so lank gespaar het en vir die tye wat nog voorlê.
Baie liefde van jou kinders, kleinkinders en agterkleinkinders.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



