Community AnnouncementsLocal newsNews
Aftree-Oord hou Jaarvergadering
Die Alberton Raad vir Bejaardes se jaarvergadering vind plaas op 10 Junie.
ALBERTON – Neem hiermee kennis dat die Algemene Jaarvergadering van die Alberton Raad vir Bejaardes op Woensdag, 10 Junie om 17:30 in die Gemeenskapsaal by die Alberton Aftree-Oord, Kritzingerweg 45, Florentia sal plaasvind.
Die begroting van die Raad is beskikbaar ter insae by die Alberton Aftree-Oord se kantoor.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



