ALBERTON – Hoërskool Alberton het hulle eie bemarkingsgroep en hierdie groep talentvolle Allies het onlangs by laerskole in Alberton gaan kuier om vir hulle te wys wat dit beteken om ‘n Allie te wees.
Die leerders wat deel uitmaak van die bemarkingsgroep het ook hard gewerk tydens die ope-aande by die skool, waar hulle vir belangstellende ouers ook opgetree het
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



