PRESTREEDERS IN SPORT: Die Laerskool Orion wil graag vir die volgende sportpresteerders geluk wens: Voor: Riana Swart, wat ‘n eerste plek behaal het vir SA hekkies o.11 en ‘n derde plek vir SA 1 200m, Jana Lotz het Noord-Gauteng kleure ontvang vir jukskei, Kayla Badenhorst het Oos-Gauteng hokkie kleure verwerf vir o.12B-span, Izelle Oosthuizen het Oos-Gauteng hokkie o.12B en Gauteng netbal o.12 kleure ontvang. Agter: Morgan Myburgh het Oos-Gauteng hokkie o.13B kleure ontvang, Damian Smit Goue L