Local newsNews
Prag aalwyne in volle blom
ALBERTON- Ben Vorster is sy naam. Hier in die aftree-oord ‘n man van faam Want ‘n mooi tuin bly maar altyd mooi En so word die aftree-oord getooi Of dit nou ‘n tuin is of ‘n huis Hy bly ewe handig en tuis Tussen hom en Dawie bly almal aan die gang Oud ja, selde …
ALBERTON- Ben Vorster is sy naam.
Hier in die aftree-oord ‘n man van faam
Want ‘n mooi tuin bly maar altyd mooi
En so word die aftree-oord getooi
Of dit nou ‘n tuin is of ‘n huis
Hy bly ewe handig en tuis
Tussen hom en Dawie bly almal aan die gang
Oud ja, selde koud, en nooit ooit bang
Om hier in die oord te kan woon
Is om respek te toon
Vir ouderdom en ervaring onbeperk
Dit is juis waarom Ben sy tuin so mooi bewerk
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




