Local newsNews

Helpende Hande soek Suid-Afrika se beste koeksister

Helpende Hande is opsoek na die lekkerste koeksister in die land, 'n Resep met 'n storie en deur die jare beproef. Vertel ons jou storie, deel jou resep en laat die tradisie voortleef. Die algehele wenner stap weg met R10 000 ,'n koeksister kontrak en meer.

ALBERTON-Stroopsoet en goudbruin, vervleg met elke Afrikanerhart en huis, die koeksister spreek van nostalgie en beproefde familie resepte.

Helpende Hande is opsoek na die lekkerste koeksister in die land; ‘n resep met ‘n storie en deur die jare beproef. Vertel ons jou storie, deel jou resep en laat die tradisie voortleef.

Die algehele wenner stap weg met R10 000, ‘n koeksister kontrak en meer.

Skryf voor 19 Junie in by www.stoofstories.co.za, skakel 0861 252423, skakel vir Anel du Preez by 012 644 4390, of stuur ‘n e-pos na anel@helpendehand.co.za, vir meer informasie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button