Local newsNews
Snymans vier 50 goue liefdevolle jare
Na 50 jaar van saam wees is die Snymans nog ooglopend lief vir mekaar.
ALBERTON – Hennie en Freda Snyman is na 50 jaar nog net so lief vir mekaar.
Hulle is in Mayfair getroud en het in 1974 na Alberton verhuis. Hulle spog met vier dogters en vyf kleinkinders.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



