Community AnnouncementsLocal newsNews
Afrikaanse Toastmasters soek jou
Het jy baie te om te sê, maar is jy te skaam en weet nie hoe om dit oor te dra nie? Dan is die Afrikaanse Toastmastersklub net die plek vir jou.

ALBERTON – Kom leer hoe om voor ‘n groep mense te praat en kom deel in die pret terwyl jy dit doen.
Die klub vergader elke tweede en vierde Donderdag van die maand om 19:00, by die NG Kerk, South Crest, hoek van Basson- en Jan Meyerstraat, South Crest.
Vir meer inligting, kontak vir Adri Rothmann per e-pos by adri.rothmann@vodamail.com
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



